Hoe baie kry mens ‘n bruid wat haar eie trourok maak en ‘n bruidegom wat sy eie trouring maak?
Baie dankie dat ek en Marisa deel van jul spesiale dag kon wees!

Geniet jul fotos…xxx

Roxanne se storie :

Daar was soveel mooi daai dag, daar is amper teveel om op te noem.

Meeste van die goedjies het ons self gemaak. Die voëltjiesaad hartjie dankie-sê geskenkies, die blommemeisies se blommekransies. Die roosblaar konfetti wat my ma uitgedroog het ,uit haar eie tuin. My ruiker wat ek self gemaak het uit materiaal blomme. My ma se rok waarin sy so mooi gelyk het. My trourok wat my soos n prinses laat voel het.

My something old was my ouma Grootjie, Rosina, se oorbelletjies. DIt het perfek gepas my vintage rok.

My something new was my wynrooi skoene, something borrowed was die silver haar kammetjie wat Clarissa Immelman geleen het. My something blue is n blou satyn hartjie wat ek in die binnekant van my trourok applique het met my splinternuwe van “Burger”.

Dit was by Clarissa en Gys Immelman se troue waar ons mekaar “gevind” het. Gys was by ons troue ons seremonie monster.

Dit was vir my baie belangrik dat ek my stiefpa van 15 jaar, Oom Mike deel moes maak van die vaders. Ek het toe besluit om hom te vra of hy vir my van die gastekamer af kan vergesel tot waar hy vir my aan my pa oorhandig, wat my daarvandaan weer sal instap by die kerkie. Oom Mike het nie een oomblik ophou babble toe ons begin stap nie, was te kostelik, seker die senuwees!

Die uitdrukking op my pa se gesig toe hy my sien was priceless. Hy het kalmeer pilletjies gekry om daardie dag te drink, want hy het gedink hy gaan ‘n emosionele breakdown hê.

Toe ek vir Hennie sien kon ek nie ophou smile nie. Ons het lank gewag vir die dag, en dit was perfek. ek sou niks verander het nie.

Ek moes my pose baie mooi hou toe ek vir Hennie hoor snik-snik langs my. Hy is my eie hardegat softie.

Die seremonie was kort, kragtig en pragtig. My oom Danie Basson het ons getrou met die mooie 1 Korintiërs 13.

By die onthaal was alles net te heerlik. Die heildronke het ons onkant gevang, omdat ons nie eens geweet het tannie Gideonie Basson en Jaco Smith gaan heildronke op my en Hennie instel nie.

Tannie Gideonie het die mooiste herinneringe van my opgebring toe ek nog haasbek en kaalbolyf saam met die seuns gespeel het. En Jaco het vir Hennie in trane gehad toe hy praat van sy 3 jarige seuntjie wat 3 heros het. Derde is Spiderman, tweede is Superman en eerste is Oom Hennie, omdat oom Hennie alles kan doen. Jaco het almal laat skaterlag met sy grappe oor Hennie se handigheid en my handigheid en watter handige kindertjies ons eendag sal hê.

Hennie het ons almal verbaas met sy toespraak want hy is maar ‘n man met min woorde. Hy het begin met: ” My bruid lyk absoluut pragtig”.

Die dans was vir my die kosbaarste. Die donderdagaand voor die troue het ons 2 nog in die huis gestaan en oefen. Ek in my pajamas en hy in sy onderbroek en kerk skoene. Die liedjie was “I don’t dance” van Lee Brice, wat so vanpas is op Hennie. Omdat ons nie een groot dansers is nie, het ons die naaste familie en vriende gevra om saam op die liedjie te dans sodra ons n paar steps gemaak het.

My pa en ma het vooraf afgesreek om saam met ons te dans, omdat ek hul enigste dogter is, dit was net so special omdat ek nie vooraf daarvan geweet het nie. Ek het omgekyk en daar dans my ma en pa te heerlik saam.

Alles het verder baie vining verby gegaan en toe ek weer my oë uitvee toe is die aand verby.

Ons kan net dankie sê vir ons diensverskaffers:

Tannie Reneé by Rooms with a View se diens is uitstekend. The attention to detail makes all the difference.

Jan Fouché, my vriend van 19 jaar, het my makeup gedoen as trougeskenk.

Roxanne en Hennie _Desi Kotze 001 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 002 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 003 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 004 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 005 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 006 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 007 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 008 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 009 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 010 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 011 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 012 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 013 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 014 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 015 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 016 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 017 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 018 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 019 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 020 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 021 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 022 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 023 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 024 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 025 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 026 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 027 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 028 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 029 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 030 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 031 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 032 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 033 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 034 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 035 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 036 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 037 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 038 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 039 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 040 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 041 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 042 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 043 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 044 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 045 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 046 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 047 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 048 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 049 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 050 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 051 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 052 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 053 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 054 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 055 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 056 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 057 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 058 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 059 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 060 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 061 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 062 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 063 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 064 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 065 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 066 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 067 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 068 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 069 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 070 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 071 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 072 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 073 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 074 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 075 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 076 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 077 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 078 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 079 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 080 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 081 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 082 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 083 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 084 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 085 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 086 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 087 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 088 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 089 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 090 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 091 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 092 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 093 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 094 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 095 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 096 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 097 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 098 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 099 Roxanne en Hennie _Desi Kotze 100