Een van die wonderlikste dinge van my werk is dat mense my in hul huis innooi en deel maak van hul familie vir ‘n uur of twee. Dis altyd ‘n fees en veral met so ‘n bondel bedrywige mensies soos hierdie klomp!
Oupa het 80 geword en is lekker vol grappe en hy en Ouma nogsteeds so verlief soos op hul troudag.
Baie dankie Hanneke en familie vir die voorreg om deel te kon wees!! Geniet.

11700787_937394482991494_2756360038415019322_o 11709967_937395092991433_112765486336669417_o 11717293_937393722991570_4363791788097633542_o 11717406_937393942991548_1128782826166545690_o 11722106_937393512991591_7052824436018709239_o 11741295_937393692991573_6482306403969706453_o 11754364_937394299658179_8276834162607248948_o 11754842_937393639658245_6268710009005886134_o