Wat ‘n voorreg om deel te kan wees van soveel mense se geluk.
Weereens wat dit ‘n wonderlike ervaring om ‘n pasgetroude paartjie af te neem.
Tika en Mossie vul maar so perfek aan.
Tika se suster Cecile Kotze het hul troueringe gemaak.
Stunning romp deur Roxanne Burger..my ander bruid wat ek afgeneem het.Sien haar troue hier > Roxanne en Hennie
Vintage sonbrille is Tika se ma s’n
Lekker honeymoon! Lief jul baie want julle is julle!