Hierdie is 2 pragtige mense met baie liefde om te gee!
Willem en Yvette, baie dankie dat ons kon deel wees van julle spesiale dag.
Make up: Margo van Zyl
Hare: Michelle Sandenberg Matthee (Cisorium)
Naels: Amanda Roodt (Manrè Nail Bar)
Venue: Die Keldery, Vredendal
Trou kar: Namaque Garage Van Rhynsdorp (Spesiale dank aan Jaco Louw)
Trou rok: Anneline Van Wyk
Troukoek : Diane Brand
Video : Henlo du Toit
Blomme en ruikers : Theresa van Zyl
Musiek : Dobbelsteun
Geniet!